Tronkstraf bring nie ons pa terug, sê dogter
Moordenaars 20 jaar agter tralies
In sy uitspraak het landdros Barry Mufana die beskuldigdes se optrede veroordeel en hul gebrek aan berou tydens die verhoor beklemtoon.
Die familie van wyle Lemmy Mutonga (52), ’n voormalige adjunkdirekteur van die ministerie van werke en vervoer wat in 2019 doodgeskiet is, sê hoewel hulle tevrede is met die hof
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie