Verlof tot appèl afgekeur

Saak van die rol geskrap
Ottilie Ndimulunde word verbied om op enige wyse hoegenaamd swaar masjinerie te gebruik om enige nuwe pad vanaf die D2612-pad in 'n westelike rigting na 'n mynperseel in die Khorixas-distrik te bou.
Henriette Lamprecht
’n Aansoek om verlof tot appèl teen ’n beslissing ten gunste van twee kommunale bewaringsgebiede in die Kunenestreek, ’n tradisionele owerheid en ’n toerismemaatskappy, is
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer