Vrou vra borg om haar werk te behou
Steek kêrel glo met skroewedraaier
'n Vrou doen aansoek om borgtog nadat sy na bewering haar kêrel uit selfverdediging doodgemaak het.
'n Vrou wat daarvan aangekla word dat sy haar kêrel vermoor het, het die Ondangwa-landdroshof genader om op borgtog vrygelaat te word om haar werk as skoonmaker by die Onandj
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie