• Tuisblad
  • Howe
  • Vroue in regte kom bymmekaar vir konferensie

Vroue in regte kom bymmekaar vir konferensie

Kristien Kruger
Die Regsvereniging van Namibië se konferensie vir vroue in regte het vanoggend by die Mercure-hotel in die hoofstad afgeskop.

Vroue vanuit alle hoeke van die regsbedryf was vrolik geklee in pienk, ingevolge die dragkode vir die geleentheid.

Die sprekers sluit in regters Esi Schimming-Chase, Naomi Shivute en Rita Makarau en die minister van justisie, Yvonne Dausab, het ook tydens die geleentheid gepraat.

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer