Sheehama Matheus. Photo Contributed
Sheehama Matheus. Photo Contributed

Vyf in aanhouding ná man spoorloos verdwyn

Frieda Molotho
Vyf mans is in hegtenis geneem en het almal verlede week in die hof verskyn in verband met die verdwyning van Matheus Sheehama.

Hy is laas op Saterdag 27 Julie gesien by ’n braai by sy meisie se huis. Hy is na bewering deur die vyf verdagtes by die braai aangerand en word intussen vermis. Sheehama is ’n 24-jarige student aan die Universiteit van Namibië (Unam).

Die polisie het vier verdagtes – Jimmy Gaeb (24), Marvin Wapota (20), Romano Paulus (20) en Enrico Gomachab (20) – in verband met die beweerde aanranding in hegtenis geneem. Dié verdagtes het reeds vroeër verlede week hul eerste verskyning in die landdroshof op Walvisbaai gemaak.

’n Vyfde verdagte, Michael Awaseb (24), is einde verlede week in hegtenis geneem en het Vrydag sy eerste hofverskyning gemaak.

Volgens die polisie se hoofinspekteur in die Erongostreek, Ileni Shapumba, het Matheus voor sy verdwyning ’n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer by die polisie aanhangig gemaak.

“Die beweerde aanranding het op Saterdag 27 Julie tussen 20:00 en 23:00 by ’n huis in Opaalstraat in die informele nedersetting Tutaleni plaasgevind."

Die saak is tot 22 Augustus uitgestel vir verdere ondersoek.

BETOGING

Die verdagtes staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer en het in die landdroshof op Walvisbaai verskyn waar vriende en familie van Sheehama Vrydag ’n vreedsame betoging gehou en verklaar het dat hulle moeg is om onveilig te voel in die strate van Steenbras, Topaz en Opaal waar die beweerde aanranding plaasgevind het.

Nujoma Martinus, wat namens Kuisebmond se gemeenskapslede gepraat het, het gesê hulle is moeg vir die misdaad in dié gebiede.

“Ons wil ons broer, ons neef, ons seun vind. Ons wil nie hê hierdie saak moet herhaal word soos Shannon hier in Walvisbaai nie.

“Hierdie bende [. . .] is die laaste persone wat hom gesien het en weet waar hy hom bevind. Jessica [sy meisie], sy moet net die waarheid vertel. Hulle moet net deel waar hy is.”

Hope Neibes, ’n inwoner van Kuisebmond, het gesê dat dit baie gevaarlik in die gebied is.

“Dit is die laaste strooi—ons hoor steeds van messteek en aanrandings, ons betoog, maar niks word gedoen nie. Die polisie moet ons help.”

Sy het gepleit vir enigiemand wat weet waar Sheehama is om iets te sê.

“As daar net ’n lyk is, sê asseblief net vir ons waar hy is.”

Enigiemand met inligting oor waar hy hom bevind word versoek om adj.komm. Erastus Iikuyu by 081 246 4757 te kontak of adjudant Dennis Skrywer by 081 443 3377, die Kuisebmond-polisiekantoor by 064 219 070 of enige polisiekantoor in die omgewing.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.69 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.86 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.87 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.66/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.75% | Zinc US$ 2 855.50/T UP 2.5% | Brent Crude Oil US$ 72.07/BBP UP +1.34% | Platinum US$ 968.72/OZ UP +1.55% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.69 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.86 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.87 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.66/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.75% | Zinc US$ 2 855.50/T UP 2.5% | Brent Crude Oil US$ 72.07/BBP UP +1.34% | Platinum US$ 968.72/OZ UP +1.55%