‘Konkelry in sementbedryf’ oopgevlek

Bereik skikkingsooreenkoms van N$5 m.
Die Mededingingskommissie se ondersoek vlek beweerde monopolistiese transaksies oop.
Augetto Graig
Die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) het Woensdag sy skikkingsooreenkoms teen entiteite wat betrokke is by die Cheetah Cement-aanleg net buite Otjiwarongo aangekondig.Die kom
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer