Dit reën smullekker omajovas
Die 18 maande oue Kaptein Pienaar word byna verdwerg deur ’n reuse-omajova, die grootste nóg wat tydens die huidige reënseisoen op die plaas Roland buite Otjiwarongo gesien is. FOTO LEANDRI PIENAAR
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie