FNB Windhoek Woordfees gaan weer bekoor

Iréne-Mari van der Walt,Henriette Lamprecht
Van Frank Opperman, Elzabé Zietsman en Lizz Meiring tot kore en ’n jeugorkes is op die spyskaart van FNB Windhoek Woordfees 2024 wat gister amptelik in die hoofstad bekend gestel is. Van die hoogtepunte sluit in ’n koorfees wat op 21 Julie in die hoofstad gehou word, Frank Opperman se eenmanvertoning waarin hy 15 karakters vertolk op 9 en 10 Augustus asook die bekende Suid-Afrikaanse rockgroep, Spoegwolf, wat weer hul slag sal wys. Lees meer oor die Woordfees op bl. 8.

Kommentaar

Republikein 2024-12-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 20° | 24° Oshakati: 21° | 27° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 21° | 27° Otjiwarongo: 20° | 30° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 24° Rehoboth: 19° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 13° | 26° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 19° | 33° Lubumbashi: 16° | 31° Mbabane: 19° | 27° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 20° | 32° Maputo: 23° | 33° Windhoek: 19° | 32° Cape Town: 19° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 18° | 32° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!