In beeld
Duisende Namibiërs, oud en jonk, leerlinge en leiers, het in die routydperk hul laaste eer aan die gestorwe stigterspresident Sam Nujoma gebring. Network Media Hub (NMH) was daar om dit in beeld vas te vang.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie