No Image Caption

Kalahari-Oos kampioene van NLU Agribraai

Francoise Steynberg
Uit die 12 boereverenigings wat Saterdag sake om die vure by die NLU Agribraai op Gobabis uitgespook het, het Kalahari-Oos uiteindelik met die louere weggestap. Die gewilde braaikompetisie vind volgende jaar dus weer op die Oostedorp plaas. Tweede is Witvlei met Sonop in die derde plek. Van links is die spanlede van die kampioene Kalahari-Oos Leon en Denise Human, Andries Jansen van Vuuren en Karin Swart. In die kategorie vir sosiale spanne is die veeartspraktykspan van Gobabis, Beukes Vet, as die wenners uit 14 spanne aangewys. Foto Francoise Steynberg/Agri Monitor

Kommentaar

Republikein 2024-12-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 20° | 24° Oshakati: 21° | 27° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 21° | 27° Otjiwarongo: 20° | 30° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 24° Rehoboth: 19° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 13° | 26° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 19° | 33° Lubumbashi: 16° | 31° Mbabane: 19° | 27° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 16° | 25° Lilongwe: 20° | 32° Maputo: 23° | 33° Windhoek: 19° | 32° Cape Town: 19° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 18° | 32° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!