Hildegard die Elf en Kayla en Dan-Nique Saal is reg vir die Kersseisoen.
Hildegard die Elf en Kayla en Dan-Nique Saal is reg vir die Kersseisoen.

Kleine kunstenaars gesoek

Teken jou mooiste prentjie vir Kersvader en jy staan die kans om N$1 000 in Pick n Pay-geskenkbewyse te wen met Namibia Media Holdings (NMH) se Kersfees-tekenkompetisie. Dis so maklik soos om 1. jou meesterstuk te teken 2. die Kerskoevert uit te knip wat in die koerant verskyn, 3. die QR-kode vir instruksies van ons Synergi Chatbot te skandeer en 4. vir Distribution Hub Namibia (DHN) te wag om jou brief met jou kunswerk op te tel. Jy het nog tyd tot 8 Desember wat die laaste dag is wanneer DHN jou spesiale prentjie kom optel, so haal sommer dadelik jou potlode, kryte en verf uit en spring weg!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!