No Image Caption

Lushof van lelies

Francoise Steynberg
Die plaas Sandhof het sy pienk-en-wit lelieblombaadjie aangetrek en besoekers van heinde en verre is besig om na die leliepan naby Maltahöhe te stroom. Sandhof is nog tot Sondag oop. “Baie dankie dat ons die geleentheid gegun word om hierdie unieke, natuurlike spektakel te ervaar,” skryf Juliette Irmer by haar pragfoto van die lelies in volle blom op Sandhof se Facebook-blad.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer