Anet Potgieter
Anet Potgieter

Pure perd!

Iréne-Mari van der Walt
Anet Potgieter het dié pragfoto van twee wilde perde in die Aus-omgewing gekiek. Anet is as week agt se wenner van Republikein se fotokompetisie aangewys en stap weg met N$1 000. Gaan loer op vandag se Market Watch bl. 3 vir die ander nege foto’s van die toptien-inskrywings wat ontvang is.

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer