Republikein onthou
Ter herdenking van die geskiedkundige dag byna 35 jaar gelede toe die Namibiese vlag vir die eerste keer in die Onafhanklikheidstadion in Windhoek gehys is met Sam Nujoma as die land se eerste president en die stigterspresident wat vandag uit dieselfde stadion vir oulaas gegroet word, het Republikein in dekades gelede se argiewe gaan delf vir foto's uit die begin van sy termyn. Saam met Nujoma verskyn Dirk Mudge, politikus en een van die stigters van Republikein. FOTO ARGIEF
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie