Rus sag, bevrydingsheld

In beeld
Iréne-Mari van der Walt
Roubeklaers het die afgelope naweek by die Onafhanklikheidstadion en Heldeakker bymekaargekom om hul laaste eer te betoon aan die bevrydingsikoon en Namibië se stigterspresident, Sam Nujoma.

Verskeie politici van Namibië, Afrika en ander lande was onder diegene wat Nujoma se lewe en sy bydrae tot ’n onafhanklike Namibië gevier het.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer