Foto Rugby World Cup
Foto Rugby World Cup

Springbokke maak geskiedenis

Henriette Lamprecht
Siya Kolisi en sy span het Saterdagaand geskiedenis gemaak toe die Springbokke vir die vierde keer die Webb Ellis-trofee omhoog kon hou as die wêreld se rugbykampioene. In ’n naelbytstryd het die Springbokke met een punt oor Nieu-Zeeland geseëvier met 'n eindtelling van 12-11. Foto Rugby World Cup

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer