Vier Pienk Vrydag op ’n unieke manier

Iréne-Mari van der Walt
Namibië sal vandag in pienk getooi wees ter viering van borskankermaand wat binnekort ten einde loop. Geleenthede word soos gewoonlik gedurende die laaste naweek van Oktober beplan en allerhande aktiwiteite sal vandag gehou word om geld vir die Kankervereniging van Namibië (CAN) in te samel en om bewusmaking van borskanker te kweek. By Jou Ma Se Kombuis in die hoofstad heers daar ook ’n “pienk gees” met hul lekkernye wat inspirasie uit die boodskap van Pienk Oktober put. Hier wys Dunay Marais, Megan Toms, Evaline Kutae en Shaleen Rukero van die lekkernye wat vandag by hul koffiewinkel in die suidelike nywerheidsgebied beskikbaar is. Foto Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2024-12-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 40° Rundu: 22° | 40° Eenhana: 22° | 37° Oshakati: 24° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 20° | 35° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 22° | 37° Henties Bay: 15° | 21° Swakopmund: 16° | 16° Walvis Bay: 15° | 20° Rehoboth: 20° | 36° Mariental: 20° | 37° Keetmanshoop: 18° | 34° Aranos: 20° | 38° Lüderitz: 16° | 31° Ariamsvlei: 18° | 35° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 21° | 39° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 35° Maputo: 21° | 39° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 17° | 24° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 21° | 34° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 23° | 37° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!