No Image Caption

Wind sorg vir sprokiestonele

Tanja Bause
Sterk winde woed sedert Maandag landswyd. ’n Sterk oostewind was veral die kus en die Suide se voorland. Tussen Aus en Lüderitz het sandstorms swak sigbaarheid op die pad veroorsaak en talle voertuie is beskadig. Vragmotors en voertuie het ook in die hope sand wat op die pad gewaai het, vasgesit. ’n Padskraper moes die sand van die pad verwyder. Björn Basler het Woensdag dié foto van die Garub-treinstasie geneem wat ook onder die oostewind deurgeloop het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!