Woestynperde floreer
Alhoewel dit dalk nie lyk of daar baie is om te eet nie, is daar vir die diere in die Namib genoeg weiding tot die winterreën kom.
Ons is geneig om hul omstandighede as hard te beskou en hul lewens as ’n “stryd om oorlewing”. Tog is dit vir hulle die aard van waar hulle hulself bevind en hulle maak die beste van wat hulle het. Nie net floreer hulle hier nie, hulle doen dit al meer as ’n eeu lank.
In plaas daarvan om hulle met sentimente van “die arme perde” te beskryf, is dit miskien tyd om die mees buitengewone perde op die planeet te vier – wat meer is, hulle is in een van die mooiste plekke op die planeet. . . Kom ons vier dit!
Só het die Namibia Wild Horses Foundation op 14 April op sy Facebook-blad gesê.
Die stigting het in ’n plasing op 8 April gesê: “Dankie Björn Basler vir hierdie uitstekende beelde van ‘mini-Duncan’, net ’n paar uur oud, van Aspoestertjie. Hierdie vulletjie het vader Duncan se merke en soliede beenstruktuur.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie