Afgeleë dorpies wag steeds vir paaie

Landelike gemeenskappe ‘voel verwaarloos’
Terwyl vordering in ander sektore plaasvind, bly padinfrastruktuur in die Kapako- en Ncgamgoro-kiesafdelings glo onvoldoende.
Nikanor Nangolo
Streekraadslede in die Kavango-Wesstreek is gefrustreerd oor wat hulle beskryf as die regering se verwaarlosing van hul kiesafdelings. Hulle verwys na die gebrek aan basiese padinf
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer