Fase 2 van lughawepad vorder
Fase 2B van die nuwe verbypad na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako, wat met China se hulp gebou word, is Maandag amptelik van stapel gestuur. Rolspelers hoop om hierdie projek van N$1 miljard teen 2024 af te handel en in die proses 270 werksgeleenthede vir Namibiërs te skep. Foto Yolanda Nel
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie