Meer geld is nodig om Daures-pyplyn te voltooi
Sal glo teen Mei voltooi wees
'n Bygewerkte oorsig van koste vir die tweede fase van die projek het getoon dat meer geld nodig is om die oorblywende agt kilometer te voltooi.
Die Erongo-streekraad benodig nog sowat N$1,2 miljoen om die Ozondati-Omatjete-waterpypleiding te voltooi nadat aanvanklike kosteberamings te kort geskiet het.Die totale projekkost
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie