Onafhanklikheidstadion: Opknapping in vooruitsig
Suksesvolle tenderaar voor April 2024 aangekondig
'n Gebrek aan instandhouding en oorbenutting van die land se grootste stadion het daartoe gelei dat dit ongeskik verklaar is om verskeie sokkerwedstryde aan te bied.
Ogone Tlhage - Die regering sal voor April 2024 ’n suksesvolle tenderaar aankondig om die Onafhanklikheidstadion op te knap sodat dit aan die regulasies van die Konfederasie van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie