Foto Mike Ludeke
Foto Mike Ludeke

Pad tussen Rosh Pinah en Oranjemund heropen

Die Paaieowerheid (RA) het bekend gemaak die MR118-roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is weer oop vir verkeersdoeleindes nadat dit gesluit was weens stygende watervlakke in die Oranjerivier.

Die RA het in ‘n mediaverklaring sy “opregte waardering” teenoor alle belanghebbendes en motoriste uitspreek vir hul samewerking gedurende hierdie tydperk.

“Ons moedig ook die publiek aan om ons op Facebook (Roads Authority Namibia) te volg vir enige dringende opdaterings oor die toestand van ons nasionale paaie gedurende hierdie reënseisoen. Die publiek word ook aangeraai om 'n e-pos na [email protected] te stuur om enige obstruksie, slaggate of padskade op ons nasionale paaie aan te meld,” lui die verklaring verder.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!