Pad weer oop

Tanja Bause
Die distrikspad 212 tussen Aussenkehr en Rosh Pinah is weer oopgestel vir verkeer. Die Paaieowerheid (RA) het die pad weens oorstromings van die Oranjerivier gesluit. Die Paaieower
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer