Reis van 2 000 km verby

Dani Booysen
Hierdie abnormale vrag wat die afgelope weke op Namibiese paaie gewaar is, het gister sy eindbestemming by die Navachab-goudmyn bereik. Die reis van die romp vir ’n stampmeul, het op 19 Mei in Vanderbijlpark begin, waar die bielie van 159 ton deur K5 Heavy Engineering vervaardig is. Mnr. Cilliers van Wyk, eienaar van Crushplant Namibia en Namib Trading, sê die projek was ’n reusesukses. FOTO’S CORNE BERGH/CRUSHPLANT NAMIBIA

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!