Rundu met beurtwater gedreig
Skuld meer as N$330 miljoen
Die dorp se uitstaande skuld lei gereeld tot wateronderbrekings, wat inwoners dae en somtyds weke sonder kraanwater laat.
Die nasionale watervoorsiener, NamWater, het gedreig om die Rundu-dorpsraad se watervoorsiening te rantsoeneer oor uitstaande skuld van sowat N$330 miljoen. In ’n brief gedateer
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie