Tilda Viljoendam ’n skamele 4,7% vol

Francoise Steynberg
Damvlakke van Gobabis is skrikwekkend laag wat volgens die jongste dambulletin van NamWater gesamentlik 2,4% van hul kapasiteit vol is teenoor verlede jaar se 7,7%. Op die foto is
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer