hosea
hosea

Vlugte tussen Gabarone en Windhoek (vir nou) op ys

Henriette Lamprecht
Die beplande vlugroete vir passasiers tussen Gaborone, Botwana en Windhoek is vir eers op ys.

Air Connect Namibia en Air Botswana het in September aangekondig dat laasgenoemde vanaf 1 Oktober Gaborone met Windhoek gaan verbind. Air Connect Namibia sê egter in ‘n verklaring die bekendstelling van die roete is weens onvoorsiene omstandighede vertraag, met ‘n nuwe geskikte datum wat later aangekondig sal word.

FlySafair se vlugte twee keer per week en wel op Dinsdae en Saterdae tussen HKIA en Kaapstad se internasionale lughawe skop soos beplan op 22 Oktober af. SAA voeg ook soos beplan ‘n derde daaglikse vlug vanaf 27 Oktober tussen Windhoek en Johannesburg by sy bestaande vlugte.

Kommentaar

Republikein 2024-12-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 40° Rundu: 22° | 40° Eenhana: 22° | 37° Oshakati: 24° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 20° | 35° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 22° | 37° Henties Bay: 15° | 21° Swakopmund: 16° | 16° Walvis Bay: 15° | 20° Rehoboth: 20° | 36° Mariental: 20° | 37° Keetmanshoop: 18° | 34° Aranos: 20° | 38° Lüderitz: 16° | 31° Ariamsvlei: 18° | 35° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 21° | 39° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 35° Maputo: 21° | 39° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 17° | 24° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 21° | 34° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 23° | 37° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!