‘Grensverdrag grief Zambezi-inwoners’
BDF se teenwoordigheid veroorsaak spanning
Die spioenasie-agentskap het onthul hoe inwoners voortdurend in vrees leef weens die teenwoordigheid van Botswana se 'skietlustige' weermag, terwyl die NDF daarvan beskuldig word dat hy min doen om hulle te beskerm.
Ogone Tlhage – ’n Gevoel van ontevredenheid heers onder gemeenskapslede in die Zambezistreek, hoofsaaklik weens ’n omstrede grensverdrag wat in 2018 deur president Hage Geing
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie