Honderde hul werk kwyt ná USAID se onttrekking
Werknemers ‘geskok, teleurgesteld’
Die minister meen Namibië sal sy gesondheidspogings voortsit, ondanks die onttrekking van Amerikaanse hulp.
Byna alle Namibiese personeel in diens van die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling (USAID), insluitend plaaslike verpleegkundiges wat in agentskap-befondsde progr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie