No Image Caption

Massamoord ruk Swede

’n Plaaslike man Rickard Andersson (35) het Dinsdag tien mense by ’n skool in Orebo, ’n stad sowat 157 km wes van Stockholm in Swede, doodgeskiet. Ses ander is beseer. Andersson is glo ’n oudleerling van die skool en is tydens die voorval dood. Die rede vir die skietery is nog onbekend. Foto New York Times

Kommentaar

Republikein 2025-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer