Oorstromings saai verwoesting in Australië
Duisende mense in die suidooste van Australië is aangeraai om hul huise te verlaat ná twee dae van aanhoudende reën tot wydverspreide oorstromings gelei word. Foto Al Jazeera
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie