PAS IN: Pous Benedictus XVI sterf
Emeritus pous Benedictus XVI is vandag om 09:34 in die Mater Ecclesiae-klooster in die Vatikaan oorlede.
Die Vatikaan het die nuus oor die voormailige pous in ‘n verklaring bevestig.
Pous Benedictus het vir minder die Rooms-Katolieke Kerk gelei voordat hy in 2013 die eerste pous sedert Gregorius XII in 1415 geword het om te bedank.
Sy opvolger, Pous Franciskus, het hom dikwels in die Mater Ecclesiae-klooster besoek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie