FOTO REUTERS
FOTO REUTERS

Rusland: Wagner-soldate draai om

Jefgeni Prigozjin, die hoof van die private weermag Wagner het teen druktyd gister sy soldate beveel om hul opmars na Moskou te laat vaar. Prigozjin het die bevel in ‘n videoverklaring gemaak “om verdere bloedvergieting te vermy”. Volgens Prigozjin het sy magte in die voorafgaande 24 uur sowat 200 km in die rigting van Moskou beweeg. Dit volg nadat Prigozjin se weermag van huursoldate onlangs beheer oor ‘n stad in die suide van Rusland geneem het. Die opstand is as ‘n ernstige bedreiging deur pres. Wladimir Poetin bestempel, wat al 23 jaar in die amp is. FOTO REUTERS

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!