Foto Netwerk24
Foto Netwerk24

Tornado’s saai verwoesting in VSA

Kristien Kruger
Minstens een mens is dood en verskeie word vermis nadat tornado’s Oklahoma, Texas en Arkansas in Amerika Vrydag getref het.

CNN berig huise is beskadig en kragtoevoer na duisende huise is afgesny, terwyl amptenare besig is met soek- en reddingsoperasies.

Voorlopige aanduidings Vrydagaand van die nasionale weerdiens se sentrum vir stormvoorspellings het gewys nege tornado’s het in Texas, vier in Arkansas en een in Oklahoma gevorm.

Bron: Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!