namibia
namibia

Windhoek een van top 50 gevaarlikste plekke in die wêreld

Iréne-Mari van der Walt
Windhoek is een van die top 50 gevaarlikste stede ter wêreld, luidens ‘n onlangse opname deur Numbeo. Dié stad is 33ste op Numbeo se ranglys.

Pretoria en Durban in Suid-Afrika is onderskeidelik die tweede en derde gevaarlikste stede, Johannesburg is in die vyfde plek en Gqeberha (Port Elizabeth) elfde.

Volgens die Numbeo-ranglys is Windhoek die sesde gevaarlikste stad in Afrika naas bogenoemde vyf stede in die buurland.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!