Alexis Swart skitter in Indië
Só het Namibië se Alexis Swart Saterdagaand in Nieu-Delhi, Indië, by die Mej. Tiener Internasionaal in haar nasionale uitrusting geskitter wat die Welwitschia vergetalt het.
Die Welwitschia, Namibië se nasionale plant, word ook 'n lewende fossiel genoem. Die vroulike plant het een keer per jaar pragtige rooi blomme.
Volgens die organisaseerders van Mej Tiener Namibië, beliggaam Alexis dié plant se kenmerke van deursettingsvermoë, uithouvermoë en ongewone skoonheid.
Viëtnam se Ngô Ngọc Gia Hân is Saterdagaand deur die uittredende titelhouer, Aayushi Dholakia van Indië, as haar opvolger gekroon. Foto Facebook

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie