Jeugraad word glo gemanipuleer
Demokratiese prosesse ‘gesaboteer’
Die LPM het Spyl se beweerde optrede beskryf as 'n blatante skending van demokrasie en 'n poging om opposisiestemme te onderdruk.
Die jeugvleuel van die Landless People’s Movement (LPM) het ’n striemende aanval op Swapo se jeugliga (Spyl) van stapel gestuur en die jeugliga daarvan beskuldig dat hy demokra
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie