’n Kans om gesien én gehoor te word

Yandi Du Plessis
Die Ombetja Yehinga Organisation (OYO) is ’n Namibiese nieregeringsorganisasie wat daarop toegespits is om maatskaplike bewustheid te skep deur die kunste as medium te gebruik.

Vanjaar het die organisasie, met die ondersteuning van die ambassade van Bulgarye in Suid-Afrika, die Hear Me-projek saam met die Nasionale Instituut vir Spesiale Onderwys (Nise) se skool vir gehoorgestremde kinders van stapel gestuur.

Hierdie projek is ’n poging om te verseker dat dowe kinders toegang het tot kunsonderrig.

Die kinders het ’n reeks klasse in dans ontvang en ’n kort opvoering oor afknouery voorberei.

Hulle het ook gehelp om Peace Girls te skep, ’n strokiesboek van agt bladsye wat wys dat dowe kinders ook helde kan wees, en bygedra tot die ontwerp van ’n plakkaat en T-hemde met opvoedkundige boodskappe.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!