FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF

Bruidspare: Vandag is D-dag!

Gerine Hoff
Vandag 12:00 is dit sulke tyd: Dis wanneer inskrywings vir Republikein se gewilde Bruidspaar van die Jaar-kompetisie sluit. Die kompetisie is hierdie jaar straf, met meer as 200 paartjies wat reeds ingeskryf het vir die kans om ’n “wittebrood” van N$200 000 na die Karibiese Eilande te wen. Om deel te neem, stoor die nommer 085 785 6231 op jou selfoon, stuur eenvoudig #Bridal2024 na die nommer en volg die instruksies. Maar wikkel, jou tyd is amper op! Hier is een van vanjaar se inskrywings, Nicole en Calvin Williams

Kommentaar

Republikein 2025-04-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer