Bruidspare: Wen ’n Karibiese reis!

Is julle ’n paartjie wat die jawoord tussen 1 April en 31 Januarie 2024 gegee het?

Dan het julle vanaf vandag tot 10 Maart die kans om in te skryf vir Republikein se immergewilde Bruidspaar van die Jaar-kompetisie, en staan julle die kans om onder andere ’n ongelooflike reis na die Karibiese Eilande ter waarde van N$200 000 te wen.

Inskrywingsvorms met verdere besonderhede verskyn vanaf vandag in NMH se koerante, met ’n QR-kode om te skandeer en volg die instruksies, of stoor die nommer 085 785 6231 en stuur eenvoudig #Bridal2024 en volg die instruksies. Maar wikkel, tyd is beperk – daar is net vier weke om in te skryf! Hier is verlede jaar se wenners, Natalie en Fiki Shaetonhodi.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!