Lag saam
Van ManuB, uit De Druivelaar:
“Zo, ben je terug uit Parijs? Had je veel moeite met je Frans?” “Ik niet, maar de Parijzenaars wel.”
* * *
(Afrikaners: dichtgenaaid = toegewerk...)
Twee dierenartsen opereren een olifant. Wanneer het dier weer dichtgenaaid is, zegt de ene tegen de andere: “Waar is de verpleegster?”
~~~~~~~~~~~~~~~
Van DouwevdV:
Waarom praat men altijd over de armen van de Derde wereld en nooit over de benen?
~~~~~~~~~~~~~~~
Eksamenflaters uit die bybelkenniseksamen van Jaco Thom, aangestuur deur ElizmaR:
* Wie was Elia en Elisa? Antwoord: Elia was ’n profeet, en Elisa sy vrou. / Elia en Elisa was twee bywywe van Salomo.
* Wie was die twee groot Hervormers? Antwoord: Kalfyn en Jan van Riebeeck / Bloemheuwel en Heuwelsig / Gustav Preller.
* Wat is ’n sekte? Antwoord: Iemand wat preek.
* Noem drie bekende sektes? Antwoord: Algemene Sinode; predikante, ouderlinge en diakens.
* ’n Paar gemeentes wat saam gegroepeer word noem ons ... Berggemeentes
~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, uit Clean Laffs:
Tydens ’n konferensie was ek aangenaam verras om langs ’n baie aantreklike man te sit. Ons het flankeer gedurende ete, toe rusteloos geword tydens toesprake. Naderhand teken my nuwe vriend ’n #-teken op ’n servet en gee dit vir my. Opgewonde skryf ek my foonnommer neer. Hy lyk ’n oomblik verbaas, draai toe die servet om, teken nog ’n # in een hoek, maar hierdie keer voeg hy ’n X by in die ander hoek...
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van JosefC:
Verlede jaar het ek al die vensters in my huis met daardie duur dubbelglas-energiedoeltreffende soort vervang, en vandag kry ek ’n oproep van die kontrakteur wat hulle geïnstalleer het. Hy kla dat hy die werk 'n jaar gelede gedoen het en dat ek hom nog nie betaal het nie. Helloooo, net omdat ek ’n blondine is, beteken dit nie dat ek onnosel is nie. Ek sê hom net wat sy vinnigpratende verkoopsman verlede jaar gesê het, dat binne EEN JAAR hierdie vensters vir hulleself sou betaal. . .

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie