No Image Caption

Ons eerste bruidspaar-finaliste

Chanre en Jaron-Lee Figaji is gekies as finaliste vir die eerste ronde in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Die volgende ronde het reeds begin, met paartjies wat tussen Julie en Augustus getroud is, wat tot einde September kan inskryf om hul kanse te verbeter om die volgende finalis-paartjie te wees wat in Mei volgende jaar om die titel gaan meeding. Om in te skryf, WhatsApp #Bridal2025 na 085 785 6231 en volg die instruksies, of kontak [email protected] vir meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer