No Image Caption

Promosie-artikel: Aandag alle boereworskenners

Dit was nog nooit so maklik om vir die jaarlikse Shoprite & Checkers se plaaslike Champion Boereworskompetisie in te skryf nie! Danksy die innoverende tegnologie van ’n kletsbot stoor jy bloot die nommer 085 785 6231 op jou selfoon, WhatsApp #Wors na die nommer en volg die instruksies om jou staatmaker-boereworsresep aan te stuur. Opskud, want jy het nog net tot 23 Junie om in te skryf. Inskrywings kan ook op www.championwors.com gedoen word. Die persoon met die kampioenwors wen haar of sy deel van N$300 000 in koopbewyse, terwyl die wenwors ook in takke van Shoprite en Checkers landswyd verkoop sal word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!