Foto Pexels
Foto Pexels

Spaar water en wen!

In 'n poging om Namibiërs aan te moedig om water te bespaar, span FirstRand Namibia Foundation, die Shoprite-groep en Synergi saam om lesers die geleentheid te gee om kontant te wen!

Twee lesers kan elke week N$1 000 wen in twee opwindende uitdagings. Om te registreer, stoor 085 785 6231 op jou selfoon en WhatsApp #savewaternamibia. Volg daarna die stap-vir-stap-instruksies.

Lesers kan ook die QR-kode in die onderskeie advertensie in vandag se uitgawe skandeer.

In die eerste uitdaging, moet deelnemers 'n vraag oor waterbesparing beantwoord.

In die tweede uitdaging kan jy 'n kreatiewe TikTok-snit waarin jy jou danspassies ten toon stel, na dieselfde nommer stuur. Om dinge selfs nog makliker te maak, sal ons jou van die wysie sowel as 'n paar dansinspirasies voorsien. Wees kreatief en geniet dit!

Wenners sal elke week aangekondig word. Sluit by ons aan en #savewaternamibia!

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 23° | 37° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 25° | 34° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 16° | 34° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 37° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 21° | 36° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 28° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!