No Image Caption

Sybille wen N$1 000 met #SaveWaterNamibia

Baie dankie liewe lesers vir julle ondersteuning! Die NMH-kletsbot het honderde inskrywings vir ons FNB en Shoprite Group Save Water-veldtog ontvang en Sybille Moldzio-Schonecke (foto) is die eerste gelukkige wenner van 'n kontantprys van N$1 000 nadat sy die veelvuldige keuse-vasvra voltooi het.

Om deel te neem en ook die kans te staan om te wen, is verspot maklik. Stuur 'n WhatsApp met die boodskap #SaveWaterNamibia aan 085 785 6231 en antwoord die maklike vrae of stuur 'n TikTok-video van jou flinke danspassies na dieselfde nommer met dieselfde hutsmerk. Om dinge nog makliker te maak, word 'n wysie en sommer ook 'n bietjie dansinspirasie vir jou gegee. Wees kreatief en geniet dit! Wenners word weekliks aangekondig. Sluit by ons aan en

#savewaternamibia!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!