No Image Caption

Vier onafhanklikwording saam met ons en wen!

Stuur vir ons ’n opbouende boodskap met die oog op Namibië se onafhanklikheidsvieringe en jy staan ’n kans om N$1 000 te wen!

Al wat jy hoef te doen is om jou positiewe ervarings van die lewe in ’n vreedsame en stabiele land te deel of ’n hartlike wens aan president Nangolo Mbumba.

Dié kompetisie word aan jou gebring deur Namibia Media Holdings en Capricorn Group.

Boodskappe wat gekies word, sal in Republikein, Namibian Sun en die Allgemeine Zeitung gepubliseer word en die skrywers van die tien roerendste boodskappe sal die geld in hul sak steek!

WhatsApp #UniteNamibia na 085 785 6231 en volg die instruksies, of skandeer die QR-kode op die promosiebladsy wat in die koerante verskyn om deel te neem.

Ons sien daarna uit om van jou te hoor!

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!