Vier Vadersdag met ’n naweekwegbreek
Promosie-artikel
Hierdie Vadersdag gee Synergi Marketing Agency, in samewerking met Enjoy Travel Namibia, 'n spesiale geskenk weg.
Hier is jou kans om 'n onvergeetlike naweekwegbreek te wen. Al wat jy hoef te doen is om 'n opregte oomblik saam met jou pa vas te vang en dit met ons te deel saam met 'n boodskap met die beste raad wat jou pa nóg vir jou gegee het.
Stuur jou foto en boodskap aan ons deur die nommer 085 785 6231 op jou foon te stoor of skandeer die QR-kode.
WhatsApp dan #Enjoy na ons Synergi Chatbot en kies "Father's Day Competition". Volg die stappe om jou foto en boodskap op te laai.
Sodra jou inskrywing geplaas is, moedig jou vriende en familie aan om jou foto op ons Facebookbladsye te "like". Die inskrywing met die meeste "likes" op 16 Junie teen middernag sal die prys losslaan.
Die sperdatum vir inskrywings is 14 Junie. Maak hierdie Vadersdag onvergeetlik!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie