WhatsApps vir 8 Februarie 2023
Stink ook in Pionierspark. Twee riviere vol stinkwater, elke jaar dieselfde probleem. City of Windhoek pateties, maar wat verwag mens as daar net pleister op slagaarwond geplak word. Ons moet ophou betaal vir dienste wat ons nie kry nie.
Sal ons gewone mense ooit verstaan hoe werk ons regering se beplanning en begrotings? Met groot fanfare laat bou hulle ’n nuwe pad lughawe toe, maar halfpad deur die projek dink hulle, hul hoef nie die kontrakteurs verder te betaal nie! Nou lê die pad halfklaar en is alle werk gestaak! Swak leierskap wat nie hul verantwoordelikheid nakom nie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie